Dagbeplanner

'n Kleurvolle skryfblok met 50 A4 velle vir effektiewe beplanning. Help jou kind om te prioritiseer en te struktureer. Kry daai eende in 'n ry!

  • Maak 'n doenlysie
  • Onthou om nie te vergeet nie
  • Dagdroom en doodle
  • Weet wat jy voel
  • Klop jouself op die skouer

R 150

Also from the My Story Tribe